Tuisblad
| Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
| Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
| Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
|
Voorbladartikel
Mercurius is die kleinste planeet in die Sonnestelsel en die naaste aan die Son. Sy omwenteling om die Son duur 87,97 aarddae, en dit is die kortste van al die planete. Dit is genoem na die Romeinse god Mercurius, die god van handel, die boodskapper van die gode en die tussenganger tussen gode en sterflinge. Hy stem ooreen met die Griekse god Hermes. Nes Venus wentel Mercurius binne die Aarde se wentelbaan om die Son en sy skynbare afstand van die Son soos van die Aarde af gesien is nooit meer as 28° nie. Dié nabyheid aan die Son beteken die planeet kan net ná sonsondergang naby die westelike horison en voor sonsopkom naby die oostelike horison gesien word, gewoonlik in die skemerlig. Dan kan dit as 'n helder steragtige voorwerp gesien word, maar dit is moeiliker om te sien as Venus. Van die aarde af vertoon die planeet die volle siklus van fases, soortgelyk aan Venus en die Maan, wat oor sy sinodiese periode (ten opsigte van die Aarde en die Son) van sowat 116 dae gesien kan word. Mercurius se sinodiese afstand van die Aarde af maak dat hy die grootste deel van die tyd die Aarde se naaste planeet is, hoewel Venus soms nader aan die aarde kom as wat enige ander planeet kan. Mercurius roteer op 'n unieke manier in die Sonnestelsel. Dit is in 'n rotasie-omwenteling-resonansie van 3:2 met die Son, wat beteken ten opsigte van die vaste sterre roteer dit om sy eie as drie keer vir elke twee omwentelings om die Son. Mercurius se as het die kleinste ashelling van al die planete in die sonnestelsel (sowat 1⁄30 graad). Sy eksentrisiteit (hoe ver sy wentelbaan van 'n ronde sirkel afwyk) is die grootste van al die planete met perihelium; sy afstand van die Son is dan net sowat twee derdes (of 66%) van sy afstand met afelium.
In die nuus
Het u geweet...
... dat die Groot en die Klein Magellaanse Wolk na Ferdinand Magellaan vernoem is, maar dat Al Soefi dit reeds meer as 500 jaar voor hom opgeteken het? Hy verwys daarna in sy "Boek van sterre" wat uit 964 dateer. ...dat sekere vroue in die Victoriaanse tydperk arseen gemeng met asyn en kalk gedrink het? Dit is gedoen om hul gelaatskleur te verbeter en hulle velle ligter te maak as bewys dat hulle van 'n hoër stand is en nie in die landerye werk nie. ... dat 'n mens baguettes van gehalte in stede soos Phnom Penh in Kambodja kan koop? Kambodja was 'n protektoraat van Frankryk van 1863 tot 1953 en die Franse invloed is steeds te bespeur in die land se kookkuns, waar geroosterde baguettes dikwels saam met kerriegeregte geëet word....dat die baardskeerder-spinnekop nie 'n ware spinnekop is nie? ... dat Ayrton Senna die oggend op die dag van sy dood 'n vergadering van renjaers bygewoon het om veiligheid in Formule Een te bespreek?
Vandag in die geskiedenis
|
Vind artikels
| |
|
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
|
Geskiedenis | ||
|
Kultuur | ||
|
Religie | ||
|
Samelewing | ||
|
Taal | ||
|
Tegnologie | ||
|
Wetenskap | ||
|
Wikipedia in ander tale
| ||
|
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
|
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
|
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
|
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
|
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
|
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
|
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
|
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|